Goeie more ek wil net dankie se vir julle flinke diens gister!
Alles is so proffesioneel gedoen van die begin af , weereens Baie dankie!
Ek wil nie nie brag nie maar dus die waarheid ek het by verskillende plekke ingestap vir WiFi of Fibre in die dorp en die dag toe ek daar in stap by julle was dit die tiepe diens wat ek gesoek het
Ek was onmiddelik aandag gegee en was opreg gehelp hou so aan julle is brilliant met julle diens ek sien julle die 4de vir nog n installering.

Leave a Comment

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href=""> <abbr> <acronym> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Send a Message